Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Allerlei
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas te huur, opstal en 436 ha weiding tussen Potchefstroom en Parys » Lewende Hawe » Allerlei » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Plaas te huur, opstal en 436 ha weiding tussen Potchefstroom en Parys Plaas te huur, opstal en 436 ha weiding tussen Potchefstroom en Parys  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas te huur, opstal en 436 ha weiding tussen Potchefstroom en Parys

R2 000.00
Foto 1: Plaas te huur, opstal en 436 ha weiding tussen Potchefstroom en Parys
Foto 2: Plaas te huur, opstal en 436 ha weiding tussen Potchefstroom en Parys
Foto 1: Plaas te huur, opstal en 436 ha weiding tussen Potchefstroom en Parys
Foto 2: Plaas te huur, opstal en 436 ha weiding tussen Potchefstroom en Parys

Opstal met regte ou plaashuis te huur vir R2000 plus 30 hektaar weiding. Weiding teen R420/hektaar per jaar.

Gelee 14 km vanaf Parys op die Potchefstroom pad. Koepel area met rante en bome. Totale plaas is 436 hektaar weiding. Weiding kan per kamp gehuur word. Boorgate is beskikbaar en huurder moet self pomp. Krale, damme en krippe ook beskikbaar. Skryf aan deon@stigting.com

Vorige12 van 51Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Saayman sal kan kontak.
Geadverteer deur: Saayman
Alle advertensies deur Saayman.
'n soeknet lid sedert 2014-01-06.
Parys - Vrystaat
Kaart vir Parys,Vrystaat,Suid Afrika

GPS: -26.9110891, 27.4908738

3268 besigtigings.
Geadverteer op 2017-10-31 10:59:50.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.