Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Huur » Plase
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas te huur in Groot Marico, Noordwes » Huur » Plase » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00
Plaas te huur in Groot Marico, Noordwes Plaas te huur in Groot Marico, Noordwes  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas te huur in Groot Marico, Noordwes

R20 000.00
Foto 1: Plaas te huur in Groot Marico, Noordwes

Groot Marico, Noordwes - Bosveldplaas te huur ongeveer 100ha met 500m rivierfront waarvan 8,5 ha ingelyste besproeiing uit rivier. Toegeruste boorgat en pomp by rivier. 3 slaapkamer huis, geen garages. 'n Groot stoor, varkhokke, weiding vir max 20 beeste. Beskikbaar 1 Feb 2014 @ R20,000pm (Eskom krag ingesluit). Kontak Willie 0824534423 of 0798866405

 

Vorige34 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plase

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plase.

Kontak Wilfin via e-pos.
Telefoon Nommer:0824534423
Selfoon Nommer:0824534423
Geadverteer deur: Wilfin
'n soeknet lid sedert 2014-01-26.
Alle advertensies deur Wilfin.

Moreleta Plaza - Pretoria - Gauteng

13812 besigtigings.
Geadverteer op 2014-01-26 13:33:29.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.