Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Plase
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas in Ventersdorp te koop! » Koop » Plase » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00
Plaas in Ventersdorp te koop! Plaas in Ventersdorp te koop!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas in Ventersdorp te koop!

R6 000 000.00
416 hektaar plaas te koop met 30 hektaar droe lande met die potensiaal van 100 hektaar.  Omhein met 1.8 m hoogte draad en sluit in 'n huis van 3 slaapkamer omhein met elektriese omheining asook 'n groot oop stoor en 'n groot toegeboude stoor.  Goeie water voorsiening. Ingesluit nog is 77 kommersiele koeie en 3 kommersiele bulle.  twee toegeruste boorgate is ook ingesluit.
Vorige21 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plase

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plase.

Selfoon Nommer:0823022368
Geadverteer deur: Goldex.
'n soeknet lid sedert 2015-08-22.
Alle advertensies deur Goldex.
Ventersdorp - Noordwes

1856 besigtigings.
Geadverteer op 2015-08-22 16:56:05.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.