Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas bestuurder en » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaas bestuurder en  Plaas bestuurder en  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas bestuurder en

Goeie Dag

 

My man is opsoek na n pos as plaas bestuurder. 

Hy het die volgende ondervinding.

 

Melkery

Beesboerdery?dragtigheids ondersoeke sowel as KI 

Intensiewe skaap boerdery

Besproeing en saai boerdery

Algemene instandhouding, meganies en swyswerke

 

Kan enige ander tiepe op plaas behartig em is bereid om te verhuis.

Albei het sober gewoontes en het geen mediese toestande nie.

Ons is tussen die ouderdomme van 45 en 57.

 

Baie dankie

Geseende dag

 

Vorige11 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Salome.wessie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Salome.wessie
Alle advertensies deur Salome.wessie.
'n soeknet lid sedert 2019-09-12.
Johannesburg - Gauteng

175 besigtigings.
Geadverteer op 2019-09-12 15:04:36.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!