Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaagbeheer Operateur gesoek » Ander » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaagbeheer Operateur gesoek Plaagbeheer Operateur gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaagbeheer Operateur gesoek

Opgeleide Plaagbeheer Beampte gesoek. Moet reeds by Dept v Landbou geregistreerd wees en sy "P" nommer hê.

Moet in besit van 'n geldige Kode B rybewys wees. Moet rekenaarvaardig wees, moet 'n goeie kommunikeerder en uitgaande persoonlikheid hê.

Hierdie kandidaat moet ook baie selfgemotiveerd wees synde hy op 'n kommissiebasis werk en sy eie salaris bepaal.

Salaris bestaan uit basies + kommissie op omset  

 

Vorige4 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Hannesh sal kan kontak.
Geadverteer deur: Hannesh
Alle advertensies deur Hannesh.
'n soeknet lid sedert 2018-12-27.
Steiltes - Nelspruit - Mpumalanga

407 besigtigings.
Geadverteer op 2018-12-27 16:02:38.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.