Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Kinder Boeke
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Piet Tande se inkleurstorieboek » Kinder Boeke » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Piet Tande se inkleurstorieboek Piet Tande se inkleurstorieboek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Piet Tande se inkleurstorieboek

R50.00
Foto 1: Piet Tande se inkleurstorieboek
Foto 2: Piet Tande se inkleurstorieboek
Foto 1: Piet Tande se inkleurstorieboek
Foto 2: Piet Tande se inkleurstorieboek

’n Prettige opvoedkundige verhaal oor hoe belangrik dit vir kindertjies is om gereeld hul tandjies te borsel.

Terselfdertyd kry hulle geleentheid om die bypassende prentjies in te kleur. 

Mamma of Pappa kan die tandeborsel­skedule wat hierby ingesluit is gebruik om hul kroos te beloon met ’n plakkertjie op die bypassende spasie elke keer as daar tandjies geborsel word.
 
GRATIS tandeborselskedule, prestasieplakkers en vetkryte! 
 
Die boekie is 12 bladsye lank.
Vorige2 van 24Volgende
Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke.

Kontak Gazelle via e-pos.
Selfoon Nommer:0832924260
Geadverteer deur: Gazelle
'n soeknet lid sedert 2018-06-27.
Alle advertensies deur Gazelle.

Die Hoewes - Pretoria - Gauteng

604 besigtigings.
Geadverteer op 2018-06-27 10:36:18.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.