Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Passievolle Onderwyser » Onderwys en Opvoeding » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Passievolle Onderwyser Passievolle Onderwyser  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Passievolle Onderwyser

Ek is 'n hardwerkende jong dame wat opsoek is na 'n onderwyspos vir 2016 in die Seiorfase vir Lewensorientering, Besigheidstudies of enige pos in die sport departement.  Ek het my BA MBW & Psigologie graad voltooi ana die Noord-Wes Universiteit van Potchefstroom en is tans besig met my NGOS.  Ek het my Praktiese Onderwys by drie skole in Pretoria voltooi en het baie goeie ervaring by elkeen opgedoen.  Ek is 'n baie georganiseerde persoon en is gemotiveerd in dit wat ek doen.  Ek is altyd bereid om te leer en is baie toegewyd en betroubaar.  Ek hety ;n groot liefde en passie vir alle sport soorte en het my afrigtings kurses in netbal en rugby voltooi saam met my graad.  Ek is opsoek na 'n pos in di omgewing van Pretoria rond verkieslik.
Vorige6 van 33Volgende
Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding.

Kontak Zaan91 via e-pos
Geadverteer deur: Zaan91.
'n soeknet lid sedert 2015-08-24.
Alle advertensies deur Zaan91.
Highveld - Gauteng

2059 besigtigings.
Geadverteer op 2015-08-24 07:26:07.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.