Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Palomino/Cremello (saalperd x arabier) reun » Allerlei Troeteldiere » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Palomino/Cremello (saalperd x arabier) reun Palomino/Cremello (saalperd x arabier) reun  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Palomino/Cremello (saalperd x arabier) reun

R15 000.00
Foto 1: Palomino/Cremello (saalperd x arabier) reun
Foto 2: Palomino/Cremello (saalperd x arabier) reun
Foto 3: Palomino/Cremello (saalperd x arabier) reun
Foto 1: Palomino/Cremello (saalperd x arabier) reun
Foto 2: Palomino/Cremello (saalperd x arabier) reun
Foto 3: Palomino/Cremello (saalperd x arabier) reun

Whiskey is 'n palomino/cremello (salperd x arabier) reun. Hy is 15.1hh en 4jaar oud. Hy is nog in sy groeie fase. Whiskey is 'n ware pragstuk onder die saal en 'n lieflike ryperd. Hy is lewendig onder die saal maar het 'n sagte temprament om mee te werk. Hy is al in plessierritte gebruik asook in Western Mounted Games. In uithouritte behoort hy goed te vaar. Sy voete kan gewerk word en hy kap, skop en byt glad nie. Jy  kan onder sy maag deurkruip dws hy is ook kinder vriendelik.

Vorige46 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere.

Kontak Buck bronco via e-pos.
Telefoon Nommer:0738230466
Selfoon Nommer:0769307183
Geadverteer deur: Buck bronco
'n soeknet lid sedert 2012-10-25.
Alle advertensies deur Buck bronco.

Alberante - Gauteng

6191 besigtigings.
Geadverteer op 2012-10-25 08:58:28.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!