Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Toerisme
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Paartjie opsoek na betrekking op plaas landbou of toerisme » Toerisme » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Paartjie opsoek na betrekking op plaas landbou of toerisme Paartjie opsoek na betrekking op plaas landbou of toerisme  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Paartjie opsoek na betrekking op plaas landbou of toerisme

Ons is tans werksaam op n vakansie plaas waar ons die plaas bestuur met chalets, kapeer area, 4x4 roete, staproete, fietsry roetes , visvang , troues en funksie. Klein skaal boerdery aktiwiteite perskes , skaap bees en perde. Beide van ons was betrokke by admin, advertensies, bemarking en algemene dag tot dag take, herstelwerk verbeteringe ens. Ons is bereid om te verhuis.
Vorige10 van 22Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toerisme

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toerisme.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Stefandreyercc@yahoo.com sal kan kontak.
Geadverteer deur: Stefandreyercc@yahoo.com
Alle advertensies deur Stefandreyercc@yahoo.com.
'n soeknet lid sedert 2016-12-05.
Cipro - Gauteng

1119 besigtigings.
Geadverteer op 2016-12-05 09:56:22.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.