Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Owls Nest Bed & Ontbyt » Bed en Ontbyt » Reis en Vakansie » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.45Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 20.64Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.85Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.20Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1634Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 19.17Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.51Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0296Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7831Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1772Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.72Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4371Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.82Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.60Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1360Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.69Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9618Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.72Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.72Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.45Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.14Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0046Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 45.56Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2332Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.72Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2402Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0001Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.21Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5062Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.29Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.49Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 17.63Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.17Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0091Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0018Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.73Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 17.63Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0018Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.51Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0599Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0462Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0361Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0843Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0183Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.75Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.10Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.05Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.25Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0017
Owls Nest Bed & Ontbyt Owls Nest Bed & Ontbyt  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Owls Nest Bed & Ontbyt

Ons is geleë op die N14 in Sannieshof.  Die hoofroete na Botswana, die Kalahari, Namibie en die Noord Kaap.  Kom geniet ons skoon, luukse verblyf teen sakpas pryse.  Vir lafenis is daar 'n swembad in die huis! Ons bied ware outydse Gasvryheid. Ons tariewe sluit 'n groot ontbyt in, aandetes beskikbaar op aanvraag.

Tans is ons ook besig om 'n karavaan park asook backpakkers geriewe te ontwikkel, en sal ons ook toergroepe akkomodeer wat in hul eie tente oornag.

Baberspan wat 'n voëlkykers paradys is, is slegs 20 Km van ons af en is een van die grootste vleiland gebiede in die wêreld.  Hier word jaarliks motor ralleys aangebied en ook Perde Uithouritte.  Verder het die omgewing ook 'n Geskiedkundige roete  en talle kunstenaars.

 

 

 

Vorige18 van 21Volgende
Adverteer nou GRATIS in Bed en Ontbyt

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Bed en Ontbyt.

Kontak Sanet via e-pos
Geadverteer deur: Sanet.
'n soeknet lid sedert 2009-02-13.
Alle advertensies deur Sanet.
Sannieshof - Noordwes

9943 besigtigings.
Geadverteer op 2009-02-13 15:07:22.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.