Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Nuwe Vrystellings
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!! » Nuwe Vrystellings » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!! Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!

R100.00
Foto 1: Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!
Foto 2: Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!
Foto 3: Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!
Foto 4: Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!
Foto 5: Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!
Foto 1: Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!
Foto 2: Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!
Foto 3: Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!
Foto 4: Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!
Foto 5: Ouboet !! Dit gebeur toe nou soooo!!!!!

Op aandrang van my vriende,, wat reken ek het n gawe om n storie te vertel,, het ek n boek,, "Ouboet !! Dit gebeur toe nou sooo ,,," Geskryf en self gepubliseer hoofsaaklik omdat dit uiters moeilik is om as n onbekende skrywer deur die groot drukkers en verspreiders raak gesien te kan word.. Ek het di boek op Facebook versprei (Onder my naam Chock Nel) en n groep oop gemaak vir di boek. Die terug voer wat ek gekry het is deur di bank uiters uiters goed en word deur baie beskryf as di beste boek wat hulle nog gelees het.. Hierdi kommentare is oop vir almal om te sien en self kommentaar te lewer.. Hier is 5 fotos van di sewe bladsye wat aan my boek af gestaan is in Bike SA (Mei En Junie 2013) Nadat Simon Fourie (Die Editor self my boek gelees het en toe n Artikel geplaas het asook van di kommentare gekry op my boek.. Alhoewel die boek in n bikers agtergrond afspeel ,, is dit geskryf vir alle lesers en dit kan bevestig word deur di bree deursnee lesers wat kommentaar gelewer het.. Ek kan onder Chock Nel op Facebook gekry word en dan kan U self lees oor wat die goeie mense te se het oor my skryf goete,,,
1 van 2Volgende
Adverteer nou GRATIS in Nuwe Vrystellings

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Nuwe Vrystellings.

Kontak Chocknel via e-pos.
Selfoon Nommer:0728156722
Geadverteer deur: Chocknel
'n soeknet lid sedert 2013-07-02.
Alle advertensies deur Chocknel.

Turffontein - Johannesburg - Gauteng

3513 besigtigings.
Geadverteer op 2013-07-02 03:10:38.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!