Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na plaasbestuurs pos » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na plaasbestuurs pos Opsoek na plaasbestuurs pos  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na plaasbestuurs pos

Kontak my per epos vir die CV as u enige pos beskikbaar het: rentia.e@hotmail.com:

Man middel 30's opsoek na Plaasbestuurder pos in die Vrystaat, Noordwes en Noordkaap Area.

Het Kode EC , Sober Gewoontes. Is getroud en het afhanklikes. Kan Afhanklik werk. Is nie persoon wat net sit orders uitdeel nie, is tipe persoon wat saam werkers kan werk in 'n span. Het ondervinding in:

 

Plant van gewasse

Voorbereiding van lande

Herstel van planters, gifspuite

Meganies: (19j+ ondervinding)

Herstel van voertuie

Herstel van engins

Spilpunte

Dompelpompe

Algemene hertelwerk op plaas en voertuie

 

Melkery:

1200+ beeste behartig in melkery.

Alpro sisteem behartig.

KI (Het sertifikaat)

Beeste behadel vir siektes en nodige medikasie toegedien.

 

 

Vleisbeeste Veld en Voerkraal:

 

1300+ beeste behartig (veld)

Identifiseering van siektes en nodige medikasie toegedien

Inentings

Alle aspekte van voerkraal

Horingsbrand

Brandmerke

Doseering

 

Skape:

 

+-1000 skape behartig

Identifiseering van siektes en nodige medikasie toegedien.

Doseerings

Inentings

Beheer van stoet

Skaapvoerkraal ( 400-500 speenlammers)

 

Verwagte Salaris R19000- R21000 net,  onderhandelbaar. 

KONTAK ALLEENLIK  VIR CV AS HY KWALIFISEER VIR 'n BESKIKBARE POS!!!

Vorige13 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Rentiae sal kan kontak.
Geadverteer deur: Rentiae.
'n soeknet lid sedert 2017-10-08
Alle advertensies deur Rentiae.
New Village - Barberton - Mpumalanga

341 besigtigings.
Geadverteer op 2019-02-06 20:00:52.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.