Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na plaas werk » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na plaas werk  Opsoek na plaas werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na plaas werk

R7 000.00

Goeie dag 

Ek is opsoek na plaaswerk op enige plaas ek is van jaar 20 het in 2019 matriek geskryf ek is baie hardwerkend en is bereid om enige plaas werk tedoen , ek wil graag in die plaas bedreif in gaan dis vir my n droom om teboer ek is bereid op teverhuis as verblyf gebied word ek leer baie vinnig nuwe goed aan so wat ek nie weet nie sal ek vinnig aan leer , ek kom oor die algemeen baie goed oor die weg met ander mense so ek sal maklik met ander werknemers oor die weg kom ek is tans van pretoria (Gauteng) maar is bereid om enige plek heen teverhuis vir die geleentheid u sal glad nie spuit wees om my aan testel nie . kontak besonderhede 0847263549  email  devillduan02@gmail.com  

Vorige2 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Duan via e-pos.
Selfoon Nommer:0847263549
Geadverteer deur: Duan
'n soeknet lid sedert 2020-05-12.
Alle advertensies deur Duan.

Montana - Pretoria - Gauteng

59 besigtigings.
Geadverteer op 2020-05-12 12:00:26.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!