Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na geleentheid as plaasbestuurder » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na geleentheid as plaasbestuurder Opsoek na geleentheid as plaasbestuurder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na geleentheid as plaasbestuurder

Foto 1: Opsoek na geleentheid as plaasbestuurder

Opsoek na iemand wat bereid is om n dame n kans te gee. Het op plaas groot geword, 3 jaar saam my man geboer en 3 jaar ondervinding in USA op plaas. Ondervinding in trekker bestuur, nuutste tegnologie. Diere(skaap,bees en vark,wild) studeer by landbou kollage potchefstroom. Uitstekende menseverhoudings. Bereid om te verhuis
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Theresa nortier via e-pos
Geadverteer deur: Theresa nortier.
'n soeknet lid sedert 2017-06-26.
Alle advertensies deur Theresa nortier.
Ventersdorp - Noordwes

1902 besigtigings.
Geadverteer op 2017-06-26 22:12:59.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.