Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na enige werk op n plot/plaas » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na enige werk op n plot/plaas Opsoek na enige werk op n plot/plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na enige werk op n plot/plaas

R1 234.00
Foto 1: Opsoek na enige werk op n plot/plaas
Foto 2: Opsoek na enige werk op n plot/plaas
Foto 1: Opsoek na enige werk op n plot/plaas
Foto 2: Opsoek na enige werk op n plot/plaas

Ek het n groot passie vir diere en wil graag op n plot of plaas werk met diere of aflewerings selfs admin. Ek het ondervinding van diere soos perde varke en beeste. ek het minimum onderving van die siektes en verskillende kossoorte. Ek leer vinnig en voel ek steek my talente weg in n kantoor. Ek het my eie vervoer en woon self op n plot waar ek perde varke en kalwers het. Ek sal bittergraag net n kans gegin wil word om myself tebewys.Whatsapp of kontak my op 0737839782
Vorige9 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Rene s sal kan kontak.
Geadverteer deur: Rene s
Alle advertensies deur Rene s.
'n soeknet lid sedert 2019-05-22.
The Reeds Ext 10 - The Reeds - Gauteng

147 besigtigings.
Geadverteer op 2019-05-22 11:46:48.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!