Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek na 'n Administratiewe Posisie op wildplase of vakansie oorde » Ander » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek na 'n Administratiewe Posisie op wildplase of vakansie oorde  Opsoek na 'n Administratiewe Posisie op wildplase of vakansie oorde  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek na 'n Administratiewe Posisie op wildplase of vakansie oorde

Foto 1: Opsoek na 'n Administratiewe Posisie op wildplase of vakansie oorde

Goeie dag aan al die Werk gewers 

 

Ek is 'n 35 jarige enkellopende dame met geen afhanklikes en is onmiddellik beskikbaar ek het baie Administratiewe ondervinding en is baie lief vir die natuur en buite lewe.

Ek is 'n eerlike en hardwerkende persoon en is bereid om nuwe dinge te te leer en is nie vang om my hande vuil te maak nie. Ek is opsoek na iets nuut in my lewe 'n uitdaging selfs soos by 'n vakansie oord, ek het ondervinding en is 'n mense mens en kan ook op my eie werk. Eks bereid om alles in te sit. Ek het Desember Gariepdam se entertainment en vakansie Vermaak asook fotos gedoen. Die meeste poste wat aangebied word soek hul couples, ek wil baie graag 'n posisie hê wat ek nie net in 'n kantoor hoef te sit nie, ek kan ook dissipline uitvoer en oor mense wees en sorg dat alles reg sal loop. Ek is 'n baie kreatiewe, opgewekte en positiewe persoon. 

Ek soek graag 'n posisie wat akkommodasie ingesluit is of verskaf word. Ek het ook event planning ondervinding bestuurderslisensie en kan onmiddellik verhuis. Indien enige iemand weet van iets kontak my gerus op marietjie0761919566@gmail.com

 Ek hoop om graag van jul te hoor

Vriendelike groete Marietjie van Heerden  

Vorige19 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Bellatjie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Bellatjie
Alle advertensies deur Bellatjie.
'n soeknet lid sedert 2016-04-26.
Yellowwood Park - Kwazulu-Natal

2182 besigtigings.
Geadverteer op 2016-04-27 07:49:46.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.