Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Opsoek ba plaaswerk vir my en my man » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Opsoek ba plaaswerk vir my en my man Opsoek ba plaaswerk vir my en my man  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Opsoek ba plaaswerk vir my en my man

Goeie dag 

 Ek is Ane ek is 26 jaar oud en my man is 36 jaar oud ons is opsoek na plaaswerk waar ons altwee saam sal kan werk en waar ek saam hom toegelaat sal word ek wil groot asb nie van hom geskei word nie ons altwee werk huidiglik saam op die plaas, vee hantering, dosering van skape en besste en so ook lande, voorbereiding van lande, en plant my man het jare se ondervinding in lande in die saaiery bedryf (sojas, mielies, kuilvoer) hys hardwerkend net soos ek maa hy doen die meeste, ons kan kalfies en lammers groot maak, kan n uitkoms in n situasie uit werk, ons het ook melkkery ondervinding hyt meer as ek maar hy het my als geleer wat ek vandag weet, ons is betroubaar en ons kan werk ons is n span ons hoop en glo dat daar erens n goeie werk vir ons albei sal wees met goeie voorwaardes en pakette ons sukkel om te leef en ons werk baie baie hard elke dag vir die bietjie wat ons het ons het gedink dat ons n goeie aanwins vir n boer kan wees, as daar so iemand is kan julle my email

 

Baie dankie  

Vorige6 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Ané'tjie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Ané'tjie
Alle advertensies deur Ané'tjie.
'n soeknet lid sedert 2019-06-30.
Delmas - Mpumalanga

125 besigtigings.
Geadverteer op 2019-06-30 09:30:25.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.