Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Toerisme
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

opsigter,ontvangs,algemene kantoorwerk,kassiere » Toerisme » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

opsigter,ontvangs,algemene kantoorwerk,kassiere opsigter,ontvangs,algemene kantoorwerk,kassiere  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

opsigter,ontvangs,algemene kantoorwerk,kassiere

R4 500.00
opsigter,ontvangs,algemene kantoorwerk,kassiereBeskrywingEk is n 43 jarige vrou sonder afhanklikes!ek het goei supermark bestuur ondervinding,asook bestuur van n algemene Meubelhandelaar!het baie goeie verwysings!ek is bereid om vir die minimum salaris te werk as inwoning en etes ook beskikbaar is!ek soek graag werk as opsigter van woonstelle,of om mense se huise op te pas,of by n vakansie oord of gastehuis te help met algemene kantoorwerk of selfs te kook omdat ek lief is vir kos maak,en hou van om nuwe mense te ontmoet en het ook baie goeie werks verhoudings met mede kolegas gehad,0795528448 of email my by. lcrossouw@gmail.com vir my cv met goeie verwysings asb! 4500
Vorige16 van 22Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toerisme

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toerisme.

Kontak Luciouslisa via e-pos
Geadverteer deur: Luciouslisa.
'n soeknet lid sedert 2013-05-12.
Alle advertensies deur Luciouslisa.
Dordrecht - Oos-Kaap

2164 besigtigings.
Geadverteer op 2014-04-15 23:22:10.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!