Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Huishulp
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

opsigter,ontvangs,algemene kantoorwerk,kassiere » Huishulp » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

opsigter,ontvangs,algemene kantoorwerk,kassiere opsigter,ontvangs,algemene kantoorwerk,kassiere  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

opsigter,ontvangs,algemene kantoorwerk,kassiere

R4 500.00
opsigter,ontvangs,algemene kantoorwerk,kassiereBeskrywingEk is n 43 jarige vrou sonder afhanklikes!ek het goei supermark bestuur ondervinding,asook bestuur van n algemene Meubelhandelaar!het baie goeie verwysings!ek is bereid om vir die minimum salaris te werk as inwoning en etes ook beskikbaar is!ek soek graag werk as opsigter van woonstelle,of om mense se huise op te pas,of by n vakansie oord of gastehuis te help met algemene kantoorwerk of selfs te kook omdat ek lief is vir kos maak,en hou van om nuwe mense te ontmoet en het ook baie goeie werks verhoudings met mede kolegas gehad,0795528448 of email my by. lcrossouw@gmail.com vir my cv met goeie verwysings asb!
Vorige13 van 20Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huishulp

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huishulp.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Luciouslisa sal kan kontak.
Geadverteer deur: Luciouslisa
Alle advertensies deur Luciouslisa.
'n soeknet lid sedert 2013-05-12.
Wheatlands - Randfontein - Gauteng

1891 besigtigings.
Geadverteer op 2014-04-15 23:30:04.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.