Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Ons soek 'n nasorgjuffrou » Onderwys en Opvoeding » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Ons soek 'n nasorgjuffrou Ons soek 'n nasorgjuffrou  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Ons soek 'n nasorgjuffrou

Foto 1: Ons soek 'n nasorgjuffrou

As gevolg van 'n bevordering en onlangse uitbreiding het ons nou poste beskikbaar. Ons is opsoek na 'n spontane, vriendelike, positiewe, netjiese nasorgjuffrou met eie vervoer om deel te word van ons kleuterskool in Durbanville. Die werksure is 14:00 tot 18:00. Jy moet woonagtig wees in die noordelike voorstede. Stuur jou CV en kop en skouer foto na kantoor@akademiekleuters.co.za

1 van 41Volgende
Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Onderwys en Opvoeding.

Kontak Kleuterakademie via e-pos
Geadverteer deur: Kleuterakademie.
'n soeknet lid sedert 2019-01-29.
Alle advertensies deur Kleuterakademie.
Durbanville - Wes-Kaap

342 besigtigings.
Geadverteer op 2019-01-29 13:23:24.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.