Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Makelaars
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Onderskrywing en eise » Makelaars » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Onderskrywing en eise Onderskrywing en eise  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Onderskrywing en eise

R15 000.00
Ek is opsoek na werk, wat ek "remotely" kan doen. Is volledig toegerus met internet toegang, goeie rekenaar(s), data. Weens persoonlike omstandighede genoodsaak om van die huis te werk. Is ten volle gekwalifiseerd en geregistreer by die FSB. Beskik oor RE, en het NQF6. Het jare ondervinding. Sal aanwins wees vir 'n makelaar wat hulp benodig, goeie klientediens vermoe, akkuraat, werk vinnig, en jare ondervinding met eise opvolg en afhandel. Vinnig en akkuraat met data toevoer of polisse laai, en vertroud met Flexi en Cims.
1 van 2Volgende
Adverteer nou GRATIS in Makelaars

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Makelaars.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Daleen1 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Daleen1
Alle advertensies deur Daleen1.
'n soeknet lid sedert 2019-05-06.
Bethlehem - Vrystaat

141 besigtigings.
Geadverteer op 2019-05-06 10:09:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.