Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Feeste
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

MTN Varingfees » Feeste » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

MTN Varingfees MTN Varingfees  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

MTN Varingfees

Buitelug musiekfees in Brackenfell.

Sober fees = geen alkohol word verkoop of toegelaat nie. Fondsinsameling - bring asb enige items vir ons "charity bins".

Brackenfell Hoërskool, Rogland straat. Kaartjies te koop by Computicket.

5-7 Nov 2010, Hoof verhoog kunstenaars:  

MC: Pedro Kruger, Priscilla Smith, David Fourie, Wynand & Chereé, Gerhard Steyn, Theuns Jordaan, Andriëtte Norman,

Desmond Wells, Navi Redd, Liza Brönner, Vaughan Gardiner, Die Broers, Ray Dylan, Ghapi, Dr Victor & Die Rasta Rebels, Kurt Darren, Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk

 Tweede verhoog vir tieners en jong volwassenes

Heuwels Fantasties, Straatligkinders

Derde verhoog vir voorskool en laerskool kinders

Lollos, Wielie Walie, Kul kunstenaars, Karolis & Lente, produksie van Klein Libertas Teater, Nedine Blom en nog meer  

Hope kinder vermaak. Veilige omgewing.

"Early bird" kaartjies te koop tot 15 Aug 2010:

VolwassenesSkoliere
Gr.1 - 12
 Vrydag 5 Nov 2010R 60.00R 30.00
Saterdag 6 Nov 2010R 75.00R 40.00
 Sondag 7 Nov 2010GratisGratis
 

* Voorskoolse kinders: Gratis toegang

LET WEL: TOEGANG TOT DIE FEES SLUIT NIE DIE PRETPARK DAGKAARTJIE IN NIE.

Vir meer inligting: www.varingfees.co.za of e-pos varing@varingfees.co.za

 

Vorige13 van 39Volgende
Adverteer nou GRATIS in Feeste

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Feeste.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Varing sal kan kontak.
Geadverteer deur: Varing
Alle advertensies deur Varing.
'n soeknet lid sedert 2010-07-13.
Montagu - Wes-Kaap

15554 besigtigings.
Geadverteer op 2010-07-13 04:06:07.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.