Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mnr » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Mnr Mnr  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mnr

R2 500.00

Goeie more

 

My naam is Danie, ek is 'n 20 jarige blanke man en is tans opsoek na werk. 

 

Die korporatiewe wereld is maar moeilik om n werk te kry wat genoeg betaal sodat brandstof, verblyf en dit wat geskuld word te betaal. 

 

Ek keer nou na die boere wat graag blanke seuns soek om op hul plase te kom werk, want dit is maar moeilik vandag om bravos te vertrou, veral met wat gebeur landswyd.  

 

Ek het ongelukkig groot geword in die dorp so my plaas kennis strek maar kort, maar ek is bereid om te leer wat nodig is.  Ek is nie bang om te werk nie, vuil te word of vroeg op te staan nie(alhoewel dit moeilik is in die winter).  Ek kan ook met my hande werk as dit nodig is.  Maar soos ek gese het, my kennis strek maar kort, maar ek sal dit kan leer. 

 

Rakende die salaris hang dit als van u af.  Indien ek van behuising en voedsel voorsien word op die plaaa, sal so om en by R2000 ideaal wees aangesien dit is wat my lening kos.  I dien meer betaal kan word sal dit waardeur word.  Maar ek is bereid om die plaas my huis te maak indien nodig. 

 

Baie dankie en groete

Danie 

Vorige3 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Actylon sal kan kontak.
Geadverteer deur: Actylon.
'n soeknet lid sedert 2019-07-25
Alle advertensies deur Actylon.
Mnandi - Wierdapark - Gauteng

189 besigtigings.
Geadverteer op 2019-07-25 10:30:10.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.