Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mnr. Billy Mulder » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Mnr. Billy Mulder Mnr. Billy Mulder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mnr. Billy Mulder

Eks opsoek na n betrekking as senior platform bestuurder in n melkery of bestuurder van n wolskaap boerdery. Ek het 14 jaar ondervinding van melkery onder raaigras en klawer weidings, kalwers grootmaak, bestuur van verse, ki en baie goeie rekenaar kennis, soos afifarm en 4th quadrant, asook die microsoft office pakket. Ek het self vir 12 jaar met merino skaap geboer so ek het baie goeie kennis van die wolskaap boerdery ook. Ek is 54 jaar oud sonder enige afhanklikes. Kontak my op epos billymulder451@gmail.com

Ek bly in Cradock , Oos Kaap 

Vorige8 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Billym2165 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Billym2165
Alle advertensies deur Billym2165.
'n soeknet lid sedert 2019-05-24.
Cradock - Oos-Kaap

181 besigtigings.
Geadverteer op 2019-05-24 16:37:00.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.