Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Millicent Payne » Huishulp » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Millicent Payne Millicent Payne  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Millicent Payne

R2 600.00

 

 27 Desember 2011

Ek is redelik dringend op soek na \'n huishulp/huishoudster wat ordentlik kan koskook, baie netjies en georganiseerd is, Afrikaans gemaklik kan lees, kan skryf, uiters vriendelik en lief vir diere en ou mense, was en stryk, huis netjies hou en die persoon moet \'n geselskapsdame vir my ma kan wees (my ma is \'n baie aangename, gemaklike mens met skerp sin vir humor.)  Inslaap, met een of twee naweke af per maand (afhangende.)  Persoon moet verkieslik geen afhanklikes  meer he nie. Verkies ook \'n ouer dame wat die lewe ken, iemand wat kan kophou en bereid is om deel van ons huishouding te word. Persoon moet so gou as moontlik kan begin. Kontak my vir \'n onderhoud.

Vorige24 van 35Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huishulp

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huishulp.

Kontak Leo25 via e-pos.
Selfoon Nommer:0846821414
Geadverteer deur: Leo25
'n soeknet lid sedert 2011-10-21.
Alle advertensies deur Leo25.

Brackenfell - Wes-Kaap

18655 besigtigings.
Geadverteer op 2011-12-26 13:43:36.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.