Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

MEVROU » Dames soek Mans » Liefde en Vriendskap » Soek » soeknet.co.za

MEVROU MEVROU  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

MEVROU

EK IS 'N 36JARIGE GESKEIDE VROU MET 3 KINDERS, 1.65METER LANK, 104KG BLONDE HARE EN BLOUGROEN OE. EK IS 'N CHRISTEN MET BAIE STERK NORMES EN WAARDES.  EK WERK TANS AS 'N PERSOONLIKE ASSISTENT BY 'N PROKUREURS FIRMA TE WITBANK.  EK IS OPSOEK NA MANSPERSONE WAT BELANGSTEL IN VRIENDSKAP WAT VERDER NA 'N ERNSTIGE VERHOUDING KAN UITLOOP, INDIEN ALBEI ONS SO DAAROOR SOEK. 'N MAN WAT ERNSTIG IS OOR DIE LEWE, EN SY WERK, EN WAT LIEF IS VIR DIE MENS BINNE DIE MENS, EN NIE OOR DIE UITERLIKE NIE, HY MOET 'N CHRISTEN WEES EN LIEF WEES VIR KINDERS.

Vorige20 van 22Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Dames soek Mans.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Bokka sal kan kontak.
Geadverteer deur: Bokka.
'n soeknet lid sedert 2008-09-09
Alle advertensies deur Bokka.
Witbank - Mpumalanga

8384 besigtigings.
Geadverteer op 2008-09-09 11:49:58.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.