Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Boubedryf
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Meneer » Boubedryf » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Meneer Meneer  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Meneer

Ek soek dringend werk! Uitstekende ervaring in die boubedryf - eiendomsontwikkelaar, voorman, projekbestuur

Baie goeie verwysings- ook baie foto\'s van ontwikkelings. Ook ervaring as personeelbestuurder by myn, produksiebestuurder(myn)

personeelbestuurder (Siviel) en projekbestuur (Siviel). Is bereid om enige plek in Suidelike Afrika te werk. Ook 22 jaar onderwyservaring- 11 jaar daarvan in betsuursposisie. Ek glo ek kan werklik \'n verskil maak!

 

Vorige18 van 21Volgende
Adverteer nou GRATIS in Boubedryf

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Boubedryf.

Kontak Tryntjie via e-pos
Geadverteer deur: Tryntjie.
'n soeknet lid sedert 2011-07-12.
Alle advertensies deur Tryntjie.
Linton Grange - Oos-Kaap

2657 besigtigings.
Geadverteer op 2011-07-12 09:10:36.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.