Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

mej » Skoolverlater » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

mej mej  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

mej

EK is 18 jarige meise wat nou net klaar is met matriek

Ek is opsoek na enige werk naby aan my huis in die weste van Pretoria,

Ek sou graag wou verder studeer maar ons het nie die fondse daarvoor nie

 sou iemand my graag n geleentheid aanbied om te leer terwyl ek werk sal ek  baie bly wees

ek is tans n volunteer by ouetehuis en verdien geen inkomste nie

ek sal graag in verpleging wil ingaan as iemand my die geleentheid kan bied

my nommer is 0843076015

Vorige7 van 16Volgende
Adverteer nou GRATIS in Skoolverlater

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Skoolverlater.

Kry jou geld geleen vandag nog uitbetaal!
Kontak Justine via e-pos.
Telefoon Nommer:0843076015
Selfoon Nommer:0843076015
Geadverteer deur: Justine
'n soeknet lid sedert 2015-01-28.
Alle advertensies deur Justine.

Elandspoort - Pretoria - Gauteng

2730 besigtigings.
Geadverteer op 2015-01-28 17:31:26.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!