Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mej » Dames soek Mans » Liefde en Vriendskap » Soek » soeknet.co.za

Mej Mej  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mej

Ek is 'n blanke 29 jarige dame. Ek is 1.74m in lengte, blou oë, Medium lengte med blonde hare, hang op my skouers. Ek is op soek na my sielsgenoot wat my lewe met my kan deel. Die persoon moet verantwoordelik wees, selfstandig, moet betroubaar wees. Moet weet hom om 'n dame te behandel. Ek hou van die natuurlewe, die see. Stap graag, lees. Gaan fliek soms, kuier in restaurant om 'n drinkdingetjie. Gunsteling kos is boerekos. Kleur: Groen. Kontak my gerus.
Vorige17 van 22Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Dames soek Mans.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Soekie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Soekie
Alle advertensies deur Soekie.
'n soeknet lid sedert 2010-05-25.
Hercules - Gauteng

5221 besigtigings.
Geadverteer op 2010-05-25 05:09:10.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!