Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Mej Nina Wium » Media en Promosie » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Mej Nina Wium Mej Nina Wium  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Mej Nina Wium

Aan wie dit mag aangaan

Ek is tans 'n Spraakterapeut by die Pionierskool vir blindes en leergeremdes op Worcester. Ek het my B.Spraak-Taal- en Gehoor honneursgraad in 2007 by US verwerf. Ek het onlagns begin om Freelance Journalism deur INTEC college te studeer en is ook besig met my Braille opleiding by 'n blinde dame.

Ek  stel baie belang om by 'n radiostasie/koerant/tydskrif te werk. Ek sal dit waardeer as enigiemand my kan kontak indien hul weet van vakante poste in die mediabedryf waarvoor ek aansoek kan doen of indiensopleiding kan ontvang.

Ek sal myself beskryf as hardewerkend, kreatief, innoverend, kan inisiatief neem, entoesiasties, energiek en hou van uitdagings!

 Dankie!

Nina:-)

 

Nina :-)

 

 

 

 

Adverteer nou GRATIS in Media en Promosie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Media en Promosie.

Kontak Nina via e-pos
Geadverteer deur: Nina.
'n soeknet lid sedert 2010-08-02.
Alle advertensies deur Nina.
Worcester - Wes-Kaap

3526 besigtigings.
Geadverteer op 2010-08-02 04:28:40.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.