Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Me » Groot en Klein Handel » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Me Me  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Me

R4 500.00
Foto 1: Me

Enige administratiewe/verkope/tegniese/vervaardigings/sekuriteits vakante pos word benodig vir my asseblief. Ek woonagtig in die Pretoria Tuine/Hercules/Mountain View area. Ek is enkelouer met twee afhanklikes.

Ek het die vaardighede en persoonlike eienskappe om met in ‘n heeltemal nuwe omgewing met my mede-kollegas te kan inpas en kommunikeer. Ek het goeie interpersoonlike vaardighede en bevorder oop kommunikasie met my kollegas en kliënte. Ek geniet dit om met mense te werk en is toegewyd aan kwaliteit, detail is vir my belangrik.

Ek het sterk organisatoriese vaardighede en tree op met integriteit en het 'n goeie oordeel en een van my ander persoonlike bates is om vinnig in 'n nuwe omgewing aan te pas. Ek is 'n betroubare en stiptelike kandidaat.

Ek wil aansoek doen vir enige vakante pos in u organisasie.
Sal 'n aanwins vir u organisasie wees.
Ek is 'n lojale en toegewyde werknemer.
Ek is onmiddelik beskikbaar om diens te aanvaar.

 

 

1 van 6Volgende
Adverteer nou GRATIS in Groot en Klein Handel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Groot en Klein Handel.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Wanda de winnaar sal kan kontak.
Geadverteer deur: Wanda de winnaar
Alle advertensies deur Wanda de winnaar.
'n soeknet lid sedert 2019-08-06.
Pretoria Gardens - Hercules - Gauteng

119 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-06 13:17:33.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.