Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Me » Dames soek Mans » Liefde en Vriendskap » Soek » soeknet.co.za

Me Me  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Me

Geskei, 46 jaar, 3 volwasse kinders.  My beroep is persoonlike assistent, studeer verder in besigheidsbestuurdiploma. Eerlik, vriendelike mans welkom.  Sosiale drinkers asb.  Christelik ook.  Geen kansvatters.  Nie in verhoudings wees, getroud nie, asseblief. Hou van buite lewe, kampeer, braai en gesellig verkeer.  Baie lief vir dans ook.

Vorige16 van 22Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Dames soek Mans.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Tikkie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Tikkie
Alle advertensies deur Tikkie.
'n soeknet lid sedert 2010-08-03.
Meyerspark - Pretoria - Gauteng

5080 besigtigings.
Geadverteer op 2010-08-03 08:24:39.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.