Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Bemestingstowwe » Kunsmis
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

LBE Plantvoedingstowwe » Bemestingstowwe » Kunsmis » Landbou » Soek » soeknet.co.za

LBE Plantvoedingstowwe LBE Plantvoedingstowwe  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

LBE Plantvoedingstowwe

R340.00
Foto 1: LBE Plantvoedingstowwe
Foto 2: LBE Plantvoedingstowwe
Foto 3: LBE Plantvoedingstowwe
Foto 1: LBE Plantvoedingstowwe
Foto 2: LBE Plantvoedingstowwe
Foto 3: LBE Plantvoedingstowwe

Verhoog u oes-opbrengste en die kwaliteit van alle aanplantings en gewasse.

Ek wil u graag bekendstel aan nuwe revolusionêre plantvoedingstowwe vir verhoogde oes-opbrengs.

Bio Technology for Life (LBE) het’n reeks organiese produkte wat plantvoedingstowwe aan plante verskaf, om die boer in staat te stel om sy produkte organies te stumileer en sodoende verhoogde opname van bestaande bemestig en voedingstowwe uit die grond te verseker.

LBE is afkomstig uit Brazilië waar dit reeds uitstekende resultate oor die afgelope 5 jaar gelewer het.  Die produkte is ontwikkel om verbeterde kwaliteit van ‘n verskeidenheid gewasse vir volhoubare landbouproduksie te lewer en ook om verhoogde oes-opbrengs te verseker. Toetse in Brasilie asook Suid Afrika,het ‘n gemiddelde toename in oes-opbrengs van tussen 20% en 30% per hektaar getoon .Sommige boere in RSA het al tot 50% hoër opbrengs behaal. Dit versnel die ontkiemingsproses en verseker sterker plante. Dit stimuleer die mikro-organismes in die grond en verbeter fotosintese.

Geregistreer by Dept Landbou, K 8295, K 8292, K 8291, K 4042

U is welkom om my te skakel vir navrae en verdere inligting.

Sterke met u gewasverbouing.

Wilhelm Redelinghuys

083 923 0509  e-pos wlvred@gmail.com

 

1 van 12Volgende
Adverteer nou GRATIS in Kunsmis

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Kunsmis.

Kontak Wilhelmr via e-pos
Geadverteer deur: Wilhelmr.
'n soeknet lid sedert 2014-12-08.
Alle advertensies deur Wilhelmr.
Risiville Uit 1 - Vereeniging - Gauteng

5267 besigtigings.
Geadverteer op 2014-12-09 10:49:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.