Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

kwaliteit toerusting om raamwerk te doen » Ander » Huishoudelike Toestelle en Meubels » Soek » soeknet.co.za

kwaliteit toerusting om raamwerk te doen kwaliteit toerusting om raamwerk te doen  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

kwaliteit toerusting om raamwerk te doen

Alles wat u nodig het om u eie raamwerk-onderneming te begin.

1. Casesse underpinner.

2. Orteguil guillotine.

3. KeenCut matbordsnyer (die groot 60'').

4. KeenCut Oval60  (groot staantipe masjien om sirkels en ovaal-vorms in matbord te sny).

Alles soos nuut. Prys slegs R25 000 onderhandelbaar. Sal nuut meer as R70 000 kos.

Bel Pieter in Bellville by 083-419-5403

Vorige49 van 56Volgende
Adverteer nou GRATIS in Ander

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pieters sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pieters
Alle advertensies deur Pieters.
'n soeknet lid sedert 2010-05-06.
Bellville - Wes-Kaap

9542 besigtigings.
Geadverteer op 2010-05-31 23:57:48.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.