Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Konsultantpos beskikbaar by Pretoria Sagtewarehuis » Informasie Tegnologie » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Konsultantpos beskikbaar by Pretoria Sagtewarehuis Konsultantpos beskikbaar by Pretoria Sagtewarehuis  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Konsultantpos beskikbaar by Pretoria Sagtewarehuis

Ons sagtewarefirma (Pretoria) is op soek na 'n jong individu met 'n sterk aanvoeling vir rekenaars of rekeningkunde met 'n begeerte om te leer. Daar sal van die applikant verwag word om daagliks tussen kliënte te reis en ondersteuning aan hulle te lewer. Vergoeding is onderhandelbaar en sal bepaal word deur huidige werksondervinding en kwalifikasies. Stuur gerus CV's na konsultantpos@gmail.com 

Vorige4 van 5Volgende
Adverteer nou GRATIS in Informasie Tegnologie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Informasie Tegnologie.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jacovd sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jacovd.
'n soeknet lid sedert 2010-07-26
Alle advertensies deur Jacovd.
Pretoria - Gauteng

32946 besigtigings.
Geadverteer op 2010-07-26 08:03:40.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!