Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Knoop Wapens vir enige geleentheid » Advertensie » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.17Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.42Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.53Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.89Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 23.39Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.35Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2202Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1167Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 13.59Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 18.35Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0467Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 10.17Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0213Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.0205Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.14Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 9.08Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0064Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 13.59Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 18.35Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.35Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 5.65Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 20.10Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0048Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1349Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 6.63Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0021Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.36Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0876Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0515Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.00Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.04Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.28Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.3961Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.19Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 1.09Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.00Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0133Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4980Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 47.60Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 18.35Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.67Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1679Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0141Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.16Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.00Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.80Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0014Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.5027Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.73Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.6780
Knoop Wapens vir enige geleentheid Knoop Wapens vir enige geleentheid  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Knoop Wapens vir enige geleentheid

       

Graag wil ek, Quintin de Jager en my sussie Jessica ons Knoop Wapen besigheid aan u voorstel.

Ons is altwee nog op skool en doen die besigheid om vir ons Universiteits opleiding te betaal.

Ons ontwerp Knoop Wapens vir enige geleentheid naamlik:
  • Bemarking vir u besigheid,

  • Naam Wapens,

  • Wapens vir toere, spanbou sessies ens,

  • Skole Ope dae,

  • En vele meer.

Ons Knoop Wapens se grootte is 37mm.

Ons vra ‘n 50% deposito op bestellings van 50 en meer Knoop Wapens.

Ons lewer af binne 7 dae nadat ons U bestelling ontvang het.

Ons kan dit ook na enige plek in die land toe stuur met oornag pos (2 dae) teen R54.00 ekstra.

Kontak ons gerus vir ‘n gratis kwotasie.

Ons sien uit om met U besigheid te doen.

Quintin en Jessica de Jager    http://www.softspot.co.za/button_afr.html

 

Vorige43 van 46Volgende
Adverteer nou GRATIS in Advertensie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Advertensie.

Bederf daai spesiale een met 'n geskenk!
Kontak Softspot via e-pos.
Telefoon Nommer:011 698 0030
Selfoon Nommer:078 784 4840
Faks Nommer:086 656 8064
Geadverteer deur: Softspot
'n soeknet lid sedert 2010-06-14.
Alle advertensies deur Softspot.

Rikasrus - Randfontein - Gauteng

4939 besigtigings.
Geadverteer op 2010-06-14 08:57:42.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.