Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Junior Plaasvoorman » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Junior Plaasvoorman Junior Plaasvoorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Junior Plaasvoorman

R5 000.00

Op soek na n jong ongetroude man met geldige rybewys vir groeiende beesboerdery in Vryburg omgewing. Aansoekers met die volgende ondervinding sal voorkeur geniet:

 

  • Alle aspekte van Beesboerdery 
  • Sweiswerk 
  • Meganies - trekkers en bakkies
Verblyf word verskaf. Winsdeling. Stuur CV na bv7245@gmail.com

 

Vorige36 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Bertievz sal kan kontak.
Geadverteer deur: Bertievz
Alle advertensies deur Bertievz.
'n soeknet lid sedert 2016-04-17.
Wavecrest - Jeffreysbaai - Oos-Kaap

3642 besigtigings.
Geadverteer op 2016-04-17 08:32:19.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.