Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Wild
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Jou veld bietjie leeg? » Lewende Hawe » Wild » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Jou veld bietjie leeg? Jou veld bietjie leeg?  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Jou veld bietjie leeg?

Foto 1: Jou veld bietjie leeg?
Foto 2: Jou veld bietjie leeg?
Foto 1: Jou veld bietjie leeg?
Foto 2: Jou veld bietjie leeg?

WildLife4Sale.co.za

Die wildvangs seisoen is in volle vaart. Kom kyk gerus wat kan ons daar by julle kom aflaai. (Versekering ingesluit tot 7dae na aflewering, Vervoer INGESLUIT, Permitte en Wild Vangs ook nie jou probleem nie - ons doen dit al vir mega jare, so geniet net die genot van 'n suksesvolle wilds aankoop.

Aitjie van Wyk(Matopi Wild) en sy spanne hanteer self alle aspekte van hierdie wild transaksies.

So, as jou veld bietjie leeg is(soos eerste foto), laat dit lyk soos in die 2de foto.(2de foto is van Swart Wildebeeste naby Bloemfontein).

 

Wild te koop - Die laastes vir Maart 2012 - (Opdatering 20 March 2012)

 20 Blesbok ramme - Blesbuck ramsR1,800
 300 Blesbokke - BlesbuckR1,200
50 BlouWildebees bulle - BlueWildebeest bullsR4,000
 80 BlouWildebeeste - BlueWildebeestR2,500
 25 Elande - ElandR5,200
 400 Gemsbokke - OryxR4,200
 60 Koedoes - KudusR3,500
 0 RooiHartebees bulle - RedHartebeest bullsR4,200
 70 RooiHartebeeste - Red HartebeestR4,000
100 Swartwildebees trofee bulle - Black wildebeest trophy bullsR4,200
 0 Swartwildebeest teelgroep - Blackwildebeest breeding groupR1,800
 60 Wilde Volstruise familie groepe van 20 (7mannetjies/13wyfiesR1,800
 20 Waterbokke - WaterbuckR5,000
50 Zebras - ZebraR5,500

  Dankie,

Johan Welgemoed
(083)571-2699

www.WildLife4Sale.co.za

 

www.3GwildLifeAuction.co.za vir baie eksotiese diere beskikbaar 26 Mei 2012.

 

 

 

Adverteer nou GRATIS in Wild

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Wild.

Kontak Wildtekoop.co.za via e-pos.
Selfoon Nommer:0835712699
Geadverteer deur: Wildtekoop.co.za
'n soeknet lid sedert 2012-01-27.
Alle advertensies deur Wildtekoop.co.za.

Burgersdorp - Oos-Kaap

12301 besigtigings.
Geadverteer op 2012-03-20 20:42:48.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!