Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Johan Muller Bemarking en Verkope » Verkope en Bemarking » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Johan Muller Bemarking en Verkope Johan Muller Bemarking en Verkope  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Johan Muller Bemarking en Verkope

Op soek na betroubare goeie kandidate wat goeie bemarking en verkope kan doen. Voltydse betrekking.

Geen deur tot deur verkope nie.  Professionele besigheid.

 Verkieslik eie motor en matriek.

Die betrekking is in Bloemfontein.

Salaris sal gepasseer wees op kommissie met ekstra voordele van medies, pension en twee keer n jaar bonuse.

Skakel my gerus as enige iemand verdere vrae het ten opsigte van die betrekking.

Vorige37 van 41Volgende
Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking.

Kontak Johan muller via e-pos.
Selfoon Nommer:0729986299
Faks Nommer:0515220365
Geadverteer deur: Johan muller
'n soeknet lid sedert 2011-03-05.
Alle advertensies deur Johan muller.

Fichardt Park - Bloemfontein - Vrystaat

26724 besigtigings.
Geadverteer op 2011-03-05 04:33:29.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.