Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Is jy op soek na iemand om jou huis op te pas » Veiligheid en Sekuriteit » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Is jy op soek na iemand om jou huis op te pas Is jy op soek na iemand om jou huis op te pas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Is jy op soek na iemand om jou huis op te pas

Ek is 'n volwasse professionele dame wat omsien na jou huis, diere en tuin. Ek kan jou swembad in 'n uitstekendde toestand hou, na jou koi - dam omsien en baie liefde aan enige diere gee. Ek het betroubare verwysings wat onmiddelik beskikbaar is.Ek is beskikbaar om op  lang en kort termyn jou eiendom en diere te versorg en sekuriteit te verleen.
Vorige21 van 21
Adverteer nou GRATIS in Veiligheid en Sekuriteit

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Veiligheid en Sekuriteit.

Kontak Mariki via e-pos
Geadverteer deur: Mariki.
'n soeknet lid sedert 2009-01-05.
Alle advertensies deur Mariki.
Sundowner - Gauteng
Kaart vir Sundowner,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -26.0758691, 27.9380809

5383 besigtigings.
Geadverteer op 2009-06-03 01:29:52.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.