Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid » Tuinwerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid

Foto 1: Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid
Foto 2: Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid
Foto 3: Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid
Foto 4: Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid
Foto 5: Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid
Foto 1: Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid
Foto 2: Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid
Foto 3: Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid
Foto 4: Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid
Foto 5: Indiensopleiding - leer, verdien geld en begin jou eie besigheid

Goed gevestigde maatskappy is op soek na die regte kandidate om indiesnopleiding te ondergaan met die oog om jou eie tak onder dieselfde handelsnaam oop te maak in n area waar die diens hoog in aanvraag is.

Ons bied tussen 6 en 36 maande indiensopleiding aan sodat jy kan leer hoe die besigheid werk, wat jy alles moet doen om n suksesvolle besigheid self te bestuur en verdien n salaris terwyl jy leer.

Die persoon waarna ons soek kan beskryf word as volg:-

1. Jy geniet die buitelug en om met mense te werk

2. Jy is trots op jouself en is gedryf om sukselvol te wees

3. Jy hou van plante, is kunstig of het reeds n tuinbou diploma kwalifikasie

4. Jy moet n motor/trok lisensie he

5. Jy is bereid om hard te werk en elke dag iets nuuts te leer 

Vorige2 van 5Volgende
Adverteer nou GRATIS in Tuinwerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Tuinwerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Rent a gardener (pty)ltd sal kan kontak.
Geadverteer deur: Rent a gardener (pty)ltd.
'n soeknet lid sedert 2016-01-30
Alle advertensies deur Rent a gardener (pty)ltd.
Christiana - Noordwes

2694 besigtigings.
Geadverteer op 2016-01-30 11:14:19.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.