Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Huishulp gesoek » Huishulp » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Huishulp gesoek Huishulp gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Huishulp gesoek

Soek eerlike, hardwerkende huishulp, wat selfstandig kan werk.  Voltyds, uitslaap in Centurion.  Skoonmaak, was, stryk en soms kook en 'n kleuter oppas.  Moet goed in Afrikaans kan kommunikeer en kan lees en skryf.  Goeie onlangse verwysing. Pos onmiddellik beskikbaar.
Vorige28 van 35Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huishulp

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huishulp.

Kontak M carbonell via e-pos
Geadverteer deur: M carbonell.
'n soeknet lid sedert 2011-01-05.
Alle advertensies deur M carbonell.
Pierre Van Ryneveld - Gauteng

30774 besigtigings.
Geadverteer op 2011-01-05 14:26:48.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.