Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Huishulp Benodig » Diens Verskaffing » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Huishulp Benodig Huishulp Benodig  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Huishulp Benodig

Ek is op soek na 'n betroubare eerlike huishulp om vir my te kom werk in Pretoria Oos Omgewing.  Sy moet 'n baie goeie verwysing he. 

My vereiste is dat sy moet kan inslaap van Maandag - Vrydag.  Sy moet na kinders kan omsien - en as 'n kind siek is moet sy kan weet wat om te doen.

 

Kook is nie 'n groot vereiste nie - solank sy net die nodige soos groente en rys kan kook. 

Ouderdom:  30 - 45

NB moet op eie stoom kan werk.

Vorige15 van 15
Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jenny sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jenny
Alle advertensies deur Jenny.
'n soeknet lid sedert 2009-02-24.
Moreleta Plaza - Gauteng

34278 besigtigings.
Geadverteer op 2009-02-24 12:10:19.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.