Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Huur » Plotte
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Huis op plot te huur Gauteng » Huur » Plotte » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 14.73Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 16.29Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 18.48Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 14.87Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.02Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 11.10Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1366Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.21Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.11Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1231Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.75Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.04Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 10.69Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 10.71Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2077Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.36Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.83Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.51Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0490Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0480Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.21Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.91Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.32Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.20Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0310Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1389Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 38.43Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.35Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.88Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8346Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2605Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0015Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9519Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7594Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0007Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4394Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.08Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 14.74Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.83Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0080Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0405Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 14.74Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0016Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0705Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0160Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.00Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.34Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4066
Huis op plot te huur Gauteng Huis op plot te huur Gauteng  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Huis op plot te huur Gauteng

R7 000.00

 

Let wel: Hierdie is nie 'n hele plot te huur nie. Slegs 'n huis op 'n plot.

Daar bly reeds een gesin in 'n apparte huis. Die huise is langs mekaar. 

Ou plaasopstal wat meer as 100 jaar oud en gerestoureer is.
2 slaapkamers met 'n derde kleiner vertrek aan die hoofslaapkamer wat as
studeerkamer/ stokperdjie / kantoor gebruik kan word.
2 badkamers. Die een het 'n stort oor die bad.
Ruim kombuis met gasstoof.
Groot oopplan sit en eetkamer.
'n Toegeboude lapa is beskikbaar om gaste te onthaal.
Garage beskikbaar vir een kleiner motor en onderdak parkering vir 'n tweede
voertuig.
Geleë in Knopjeslaagte, naby Gerardsville. Maklik om op R511 na Fourways te
ry en naby die N14 snelweg.
Plot is 9 hektaar en omhein met dubbele elektriese heining.  Goeie
sekuriteit met lokale "plotwag" en baie min misdaad in die omgewing.
Pragtige uitsig oor die Hennopsvallei en die Magaliesberge.
Ongelukkig kan geen groot honde of katte toegelaat word nie, want die twee
huise deel 'n gemeenskaplike tuin.  Daar is wel 'n klein gedeelte van die
tuin aan die huis wat omhein is, waar 'n klein hondjie toegemaak kan word.
Water is ingesluit, maar elektrisiteit is uitgesluit.
My huishulp is beskikbaar elke Dinsdag om te werk (betaling is ekstra) Huur
per maand is R7000.00.

Vir my sal die ideale huurders 'n ouer egpaar wees waar die man sal kan help
met onderhoud op die plot en die vrou 'n ogie oor die kinders kan hou as ek
uitgeroep word vir noodgevalle.

 

Vorige3 van 28Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plotte

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plotte.

Telefoon Nommer:0824948544
Selfoon Nommer:0824948544
Geadverteer deur: Ian1980.
'n soeknet lid sedert 2017-06-14.
Alle advertensies deur Ian1980.
Faerie Glen - Gauteng

1634 besigtigings.
Geadverteer op 2017-06-14 12:39:55.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.