Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Het u kontant nodig?? » Ander Juweliersware » Juweliersware » Soek » soeknet.co.za

Het u kontant nodig??  Het u kontant nodig??  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Het u kontant nodig??

Ek koop enige "EGTE" goue juweliersware vir kontant. Omskep jou goue ringe, armbande, halsnoere, goue munte, ens om in kontant. Maak nie saak of dit oud of stukkend is nie ek sal dit koop teen 'n redelike bedrag. Pryse word bepaal volgens karaat en gewig van artikel. Alle produkte sal eers getoets word voordat 'n prys bepaal word.

Kontak my asb vir meer besonderhede.

Vorige13 van 15Volgende
Adverteer nou GRATIS in Ander Juweliersware

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander Juweliersware.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Event decor sal kan kontak.
Geadverteer deur: Event decor.
'n soeknet lid sedert 2010-07-28
Alle advertensies deur Event decor.
Randpark Ridge - Johannesburg - Gauteng

6624 besigtigings.
Geadverteer op 2010-07-28 02:45:06.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.