Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Skou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Hartlandfees by Pienaardam Ontspannngsoord Middelburg Mpumalanga » Skou » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

Hartlandfees by Pienaardam Ontspannngsoord Middelburg Mpumalanga Hartlandfees by Pienaardam Ontspannngsoord Middelburg Mpumalanga  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Hartlandfees by Pienaardam Ontspannngsoord Middelburg Mpumalanga

3 dae lange fees in samewerking met Radia Kragbron 93.1fm.  Verskeie plaaslike en bekende kunstenaars wat optree, onder andere Theuns Jordaan, Romanz, Jakkie Nel en Klopjag.  Hierdie is die 5de jaar wat die fees aangebied word en vanjaar is dit groter as tevore.  Daar is reeds 'n groot verskeidenheid uitstallers wat reeds bespreek het.  Nog 'n beperkte aantal stalleties is beskikbaar.  Kom wees deel van ons fees - as uitstaller of besoeker.  Navrae by oord : tel no 013 -282 7816 x 209.
Vorige3 van 3
Adverteer nou GRATIS in Skou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Skou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pienaardam ontspanningsoord sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pienaardam ontspanningsoord
Alle advertensies deur Pienaardam ontspanningsoord.
'n soeknet lid sedert 2009-01-31.
Clubville - Middelburg (Mpumalanga) - Mpumalanga
Kaart vir Clubville,Middelburg (Mpumalanga),Mpumalanga,Suid Afrika

GPS: -25.7797101, 29.4396967

25701 besigtigings.
Geadverteer op 2009-01-31 08:19:19.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.