Soek Tuisblad » Soek  » Reis en Vakansie » Toere
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

GSA Toere AANBIEDINGE » Toere » Reis en Vakansie » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 14.87Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 16.42Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 18.62Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 11.21Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1378Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 15.00Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.11Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0016Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8435Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2626Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0008Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4434Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4104Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 14.87Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.85Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0408Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1258Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.77Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0080Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 10.81Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 10.81Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 14.87Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0016Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0711Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0161Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2095Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.43Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.84Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.56Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0493Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.42Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.12Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.93Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.40Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.22Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.33Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 38.79Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.37Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.90Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.18Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9606Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7646Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0484Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.10Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.28Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0320Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1434
GSA Toere AANBIEDINGE GSA Toere AANBIEDINGE  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

GSA Toere AANBIEDINGE

Foto 1: GSA Toere AANBIEDINGE
Foto 2: GSA Toere AANBIEDINGE
Foto 3: GSA Toere AANBIEDINGE
Foto 4: GSA Toere AANBIEDINGE
Foto 5: GSA Toere AANBIEDINGE
Foto 1: GSA Toere AANBIEDINGE
Foto 2: GSA Toere AANBIEDINGE
Foto 3: GSA Toere AANBIEDINGE
Foto 4: GSA Toere AANBIEDINGE
Foto 5: GSA Toere AANBIEDINGE

Hi daar almal,

 

Nog wonderlike aanbiedinge vir die mense wat graag wil reis, maar dit egter nie finansieel moontlik is om te kan reis of nog n ekstra geldjie dalk wil maak voor die aanvang van die kers seisoen. Soos julle weet bied G.S.A Toere die like en share kompetisie ook aan. Maar het G.S.A Toere ook nuwe aanbiedinge vir 2016 aangesien al ons toere se pryse ook heelwat verlaag is en met meeste ander kan kompeteer.

Maart toer aangepas na R27 000 pp wat deel

28 Maart tot 11 Apil

Stede en plekke wat besoek word: Dresden , Meissen , Nurnberg, Munchen, Rothenburg ob der Tauber ( middel-eeuse dorpie met ringmuur), Salzburg, Innsbruck , Zurich, Luzern en Schaffhausen met pragtige Rynvalle.

 

Sakpas toer: Duitsland en Oostenryk

Slegs R25 000

15 tot 28 April

 

Smaak van Europa Toer

1 tot 18 Mei 2016

5 lande: Belgie , Nederland, Duitsland, Oostenryk en Switserland.

Verlaag nou na R32 000

 

Rusland Bustoer

4 tot 16 September 2016

Verlaag nou  verlaag na R35 000

Plekke wat besoek word: Moskou, Sint Petersburg sowel as die pragtige Russiese platteland dorpies waar Suid-Afrikaners nie dikwels kom nie.

 

Skandinawie toer

Verlaag nou na R34 500 met n korting van R500 vir die eerste 5 positiewe besprekings asook nog n R500 korting op u toerprys vir nog een verwysing 

Junie 2016

 

Maar dit is NIE al nie. G.S.A Toere het ook n verlaging in deposito bedrae gehad, deposito nou slegs R2000 met inskryfvorm sowel as n afskrif van u paspoort en u plek op die toer word verseker. G.S.A Toere bied ook die volgende vir die wat belangstel aan, een van 2 opsies. Ek is seker die ekstra geldjie sal ook welkom wees gedurende die kers seisoen.

Opsie 1: Vir elke verwysing wat aan ons deurgegee word kry u R1500 kontant in u sak per persoon wat u verwys na G.S.A Toere wat definitief bespreek op een van ons toere met bevestigde plek.

Opsie 2: Met 15 persone wat u na G.S.A Toere verwys met positiewe bespreking bied ons graag die volgende: Een GRATIS plek op enige een van ons toere PLUS : R10 000 sakgeld om saam te neem op reis. U kan ook u plek aan iemand anders verkoop indien u dan eerder die kontant sou wou he.  En dan vir die volgende 5 verwysings R2000 per verwysing en daarna weer keer dit terug na die normale kostes.

 

Indien u in die aanbod sal belangstel weet julle wat om te doen.

Besoek ook gerus ons webtuiste vir meer inligting rondom toere www.gsatoere.co.za of gaan besoek en like gerus ons Facebook blad onder volgende naam: GSA Toere om in aanmerking te kom om outomaties ingeskryf te word vir hierdie kompetisie waar kontant pryse gewen kan word.

Ek verbind graag met verdere inligting en beantwoord ook enige vrae wat u moontlik mag he of stuur ook gerus n  e-pos na G.S.A Toere by deon@gsatoere.co.za

Luister ook op Saterdag 14 November na G.S.A Toere op RSG se reisprogram en waar u dan inligting ook kan bekom van die toere wat ons aanbied asook nog moontlike toere wat nog im die pyplyn is vir 2016. Soos bv , Oktoberfest toer vir die wat graag in die ervaring van vrolikheid en samesyn wil deel saam met G.S.A Toere tydens een van die grootste en mees bekendste feeste in die wereld.

 

So kry daardie inskrywings in s gou as moontlik vir n ONVERGEETLIKE en VERRYKENDE ervaring wat op u wag teen SAKPAS Pryse.

Vir inskryfvorm asook volledige toerprogramme , gaan na ons webtuiste waar fotos ook gesien kan word. www.gsatoere.co.za

Stuur e-pos aan ons by : deon@gsatoere.co.za

 

Goete

Deon Styger

G.S.A Toere

 

In samewerking met Andretoere met meer as 34 jaar ondervinding in die reel van Europese sowel as oorsese toere.

 

Gaan like en deel ook wel ons facebook blad GSA Toere met al u vriende, wie weet u kan more 3000 in die sak he vir slegs 2 verwysings.

Vorige2 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toere

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toere.

Kontak Gsa toere via e-pos.
Selfoon Nommer:0727198914
Geadverteer deur: Gsa toere
'n soeknet lid sedert 2015-10-11.
Alle advertensies deur Gsa toere.

Florida Hills - Florida - Gauteng

4938 besigtigings.
Geadverteer op 2015-10-22 00:37:00.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.