Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Huise
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Groot gesinshuis in Moorreesburg » Koop » Huise » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 16.19Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.17Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 20.99Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 11.82Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.28Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1549Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 17.80Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0000Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.02Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4663Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.98Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.08Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.43Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 16.16Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0084Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0017Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0017Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.15Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 16.16Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0167Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.39Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0531Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0425Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0326Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0773Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9850Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.54Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 6.30Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.9739Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.09Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0015Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0258Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7734Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1609Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9846Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.23Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4062Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.01Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 9.78Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1250Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.30Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.8132Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 11.93Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 11.92Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.82Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.05Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 42.05Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9846Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2204Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.09Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2151
Groot gesinshuis in Moorreesburg Groot gesinshuis in Moorreesburg  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Groot gesinshuis in Moorreesburg

R780 000.00
Foto 1: Groot gesinshuis in Moorreesburg
Foto 2: Groot gesinshuis in Moorreesburg
Foto 3: Groot gesinshuis in Moorreesburg
Foto 4: Groot gesinshuis in Moorreesburg
Foto 1: Groot gesinshuis in Moorreesburg
Foto 2: Groot gesinshuis in Moorreesburg
Foto 3: Groot gesinshuis in Moorreesburg
Foto 4: Groot gesinshuis in Moorreesburg

·         Statige stukkie juweel in die Swartland. Ruim gesinshuis geleë in Moorreesburg wat slegs een uur per motor is na Kaapstad, Paarl of Vredenburg. Binne loopafstand van die besigheidsentrums, skole, banke en dokters. Daar is lieflike Oregon pine vloere en plafonne in die drie slaapkamers, sitkamer, kombuis en spens. Twee toegeboude stoepe lewer nog twee vertrekke en ‘n waskamer. Dubbel garage is losstaande van die gebou wat op ‘n ruim erf omring word deur bome. As bonus is daar ‘n hoë druk songeyser. Die erf is omhein.

Vorige25 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huise

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huise.

Kontak Moorreesburger via e-pos
Geadverteer deur: Moorreesburger.
'n soeknet lid sedert 2015-05-07.
Alle advertensies deur Moorreesburger.
Moorreesburg - Wes-Kaap

1450 besigtigings.
Geadverteer op 2015-05-07 16:05:32.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!