Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Katte
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

GESOEK : Swart en wit kat met ligpienk nekbandjie. » Katte » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

GESOEK : Swart en wit kat met ligpienk nekbandjie. GESOEK : Swart en wit kat met ligpienk nekbandjie.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

GESOEK : Swart en wit kat met ligpienk nekbandjie.

Hallo almal

 

My kat is vermis vanaf Vrydagoggend 17 Oktober in die Annlin/Sinoville area.

 

Sy is swart met wit voetjies en borsie, en die helfte van haar bolip is ook wit.  Sy dra 'n ligpienk nekbandjie met "diamantjies" op.

 

Sy is ongelukkig nie gechip nie.

 

Indien iemand haar sien, kontak my asb by 072 132 6495.

 

Baie dankie 

Vorige19 van 32Volgende
Adverteer nou GRATIS in Katte

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Katte.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Mareitjie.dutoit84@gmail.com sal kan kontak.
Geadverteer deur: Mareitjie.dutoit84@gmail.com
Alle advertensies deur Mareitjie.dutoit84@gmail.com.
'n soeknet lid sedert 2014-10-20.
Annlin Ext 37 - Pretoria-Noord - Gauteng

1986 besigtigings.
Geadverteer op 2014-10-20 10:48:27.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.