Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Geskeide dame benodig pos » Diens Verskaffing » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Geskeide dame benodig pos Geskeide dame benodig pos  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Geskeide dame benodig pos

R6 000.00
R6 000.00
Goeiedag ek is n geskeide vrou met 2 kinders (wat op laerskool is) Ek is opsoek na werk en is bereid om te verhuis na die geskikte werks omgewing Gekwalifiseerd in projekbestuur maar sonder ondervinding Het vorige ondervinding as persoonlike assistent en ontvangs en het hope naaldwerkondervinding. Ek is goed tegnies aangele. Ek het in die boubedryf  gewerk. Ek kan Desember of vroeg Januarie begin werk Kontak Anneline op 0839918036/0839989084 of anneline.heyneke1@gmail.com Ek leer ongelooflik vinnig en kan meer as net kantoorwerk doen.
Vorige19 van 30Volgende
Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Anneline.heyneke1@gmail.com sal kan kontak.
Geadverteer deur: Anneline.heyneke1@gmail.com
Alle advertensies deur Anneline.heyneke1@gmail.com.
'n soeknet lid sedert 2014-11-02.
Cullinan - Gauteng

965 besigtigings.
Geadverteer op 2014-11-05 11:24:34.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.